Graad 12 Voorgeskrewe gedigte en kortverhale - WERKBOEKE BESKIKBAAR met memorandums.

 

Julle kan uitsien na hulp en ondersteuning veral met die nuwe kurrikulum wat in 2011/2012 geimplimenteer is.

Voorlopig is hierdie die tuiste vir alle onderwysers wat Afrikaans Eerste Addisionele Taal aanbied, maar ons hoop om dit verder in die toekoms ook na leerlinge wat die vak neem, uit te brei.

 

 

Groete.

Etresia (Bemarking en verkope)

Cell 082 377 3219

Fax 086 696 4916

info@theshift.co.za

 

 

Wilma Grobler (Vakkundige en samesteller van Werkboeke)

wilma@theshift.co.za

Fax: 086 696 4916

 

Dienste wat ons lewer

                                          

 

 

** Kursusse op aanvraag, bv. hoe stel jy 'n vraestel op?

 

** Hulpverlening aan matrikulante, bv. op 'n Saterdag 9-12uur

 

** Werkboeke (sien knoppie)

 

** Redigering van werk

 

** Vertaling vanaf Eng > Afr  of  Afr > Eng.

 

** Skakel alle FAL / EAT onderwysers met mekaar

 

** Deel jul nuwe idees met almal